Laatnag Idees is 'n duo groep (Byron Minnie & Lenny Dtox) wat oorspronklike Afrikaanse Laatnag Dans Musiek maak.